Dr. Pieter van Jaarsveld werk plaaslik en internasionaal as konsultant vir leierskapontwikkeling in die sakewêreld. Hy het twee meestersgrade (in Sielkunde en Teologie) en 'n doktorsgraad vir sy tesis oor die selfdunk en eiewaarde van mense. Hy is 'n bekende gas op radio- en televisieprogramme. Hy en sy vrou woon in Strand.
|