Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur 'n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is 'n buffel en glad nie Lisa se tipe nie. En tog . . .